Rugbywêreldbeker 2023 skeidsregter op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Jaco Peyper, die sentraal Suid Afrikaanse skeidsregter wat Suid Afrika gaan verteenwoordig by die 2023 Rugbywêreldbeker in Parys het saam met die Good Morning Breakfast-span gekuier om oor die wêreldbeker te gesels en het self 'n argument tussen twee kollegas geblaas.
30 May 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min