Mansgesondheidmaand - maak maklik seker jy's gesond

Loading player...
Hein van den Berg, bedryfshoof van DB Pharmaceuticals, het by die Joyride kom inloer om ‘n PSA-siftingstoets met Nico van der Westhuizen te doen. Junie is internasionale mansgesondheidmaand en met statistiek wat wys 1 uit 10 mans sal in hul leeftyd prostaatkanker kry, maar dat naastenby alle mans wat prostaatkanker kry dit sal oorleef indien dit vroeg genoeg opgetel word, is dit belangriker as ooit om seker te maak jy is gesond.
1 Jun 2023 1PM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Sal hierdie sap jou dors les?

Anime-konvensies is bekend daarvoor dat hulle oor die algemeen ’n paar eienaardige aantreklikhede het. Hierdie moet egter die mees ongewone wees wat ons nog ooit gesien het.
4 Jun 9AM 3 min

Weird Wide Web - Modetendens of modeflater

’n Australiese maatskappy het viraal gegaan vir die skep van een van die mees ongewone lingerie-stukke ooit – onderklere versier met regte taksidermiese rotte.
1 Jun 9AM 2 min