Toekomstige Springbok kuier saam op die Good Morning Breakfast

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span gesels met jong Anton Piek, die kaptein van die o.13A Vrystaat Cravenweekspan. Anton kry ook die geleentheid om met een van sy rugby helde te praat.
15 Jun 2023 11AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min