Legendes wens die Toyota Cheetahs sterkte toe met die Currie Beker finaal

Loading player...
Oud Springbok en Vrystaat speler, Gysie Pienaar en huidige Hoof Uitvoerende Beampte van die Cheetahs, Ross Van Reenen kuier saam op die Good Morning Breakfast, waar hulle bietjie gesels oor die verlede en vir die Toyoda Cheetahs sterkte toewens met die komende naweek se Currie Beker finaal teen die Pumas.
20 Jun 2023 10AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min