Sias Ebersohn praat oor die komende naweek se Currie Beker finaal tussen die Toyota Cheetahs en Pumas

Loading player...
Die Good Morning Breakfast se John Walland gesels met oud Toyota Cheetah Sias Ebersohn oor die komende naweek de Currie Beker finaal tussen die Toyota Cheetahs en Pumas wat in Bloemfontein gespeel word.
21 Jun 2023 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min