Estie Schreiber praat vandag oor "ThreshHold" tablette en jel

Loading player...
Koue wintersdae en-nagte is vir meeste van ons reeds ‘n beproewing, maar vir die persoon wat ly aan kroniese liggaamspyn, is die winter nog erger. Die natuur kan jou help om pyn aan te spreek sonder newe effekte. Die produk wat help is "ThreshHold" tablette en jel en dit is beskikbaar by apteke. Vir meer inligting besoek www.threshhold.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za
21 Jun 2023 4AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Vicky Ludick oor Known – A Journey of Being Fully Known by God

Elmero Strauss gesels met Vicky Ludick oor die bekendstelling van haar nuwe boek, Known – A Journey of Being Fully Known by God. Sy deel die storie agter die boek en neem luisteraars saam op 'n persoonlike geloofsreis wat fokus op identiteit, hoop en die diep waarheid dat elke mens…
7 Jul 1AM 8 min

Sokker koors: Jean-Louis gesels met Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis Knouwds gesels met die Namibiese sokkerspeler Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker se ronde van 16, waar groot oorwinnings, skokuitslae en uitstaande individuele vertonings die gesprek oorheers, insluitend Marokko se sterk vorm, Frankryk en Engeland se oorwinnings, Brasilië se uitskakeling deur Noorweë en Haaland se opkoms, asook Afrikaanse hoop met…
6 Jul 4AM 7 min