Toyota Cheetahs se Hawies Fourie en Victor Sekekete vier Curriebeker-oorwinning

Loading player...
Die Toyota Cheetahs-hoofafrigter, Hawies Fourie, en kaptein Victor Sekekete het vandag 'n besoek gebring aan die Good Morning Breakfast om hul onlangse Curriebeker-oorwinning oor die Airlink Pumas te vier. Met groot opgewondenheid het Hawies ook 'n bietjie lig gewerp op die span se planne vir die toekoms.
26 Jun 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min