Solidariteit Helpende Hand

Loading player...
VISIE VAN SOLIDARITEIT HELPENDE HAND
Solidariteit Helpende Hand wil deur maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling die selfontwikkeling van die mens in sy gemeenskap, en die ontwikkeling van die gemeenskap as geheel, bevorder.

MISSIE VAN SOLIDARITEIT HELPENDE HAND
Om maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling in gemeenskappe te bevorder deur volhoubare ontwikkelingsprogramme en -projekte, opleiding, netwerkvorming en hulpbron-ontginning, sodat die mens deur sy gemeenskap tot ’n ontwikkelde, selfstandige, selfverantwoordelike en optimale funksionerende persoon gedryf word, wat gesonde, funksionerende gemeenskappe tot gevolg het. Die uitkoms moet ʼn toekoms wees waarin die Afrikaner-kultuurgemeenskap, vry, veilig en voorspoedig kan wees.
26 Jun 2023 3AM English South Africa Leisure · Society & Culture

Other recent episodes

Lindy Elmes (Steve Smit Tribute)

Lindy Elmes from Wildlife Rescue attended the memorial service for Steve Smit this past weekend. She joined Dave to pay tribute to him and to introduce a song that was written for him in memoriam
24 Aug 4AM 13 min