Chip 4 Charity Hartswater begunstigde, Jan Roux en sy pa Manie, gesels op Good Morning Breakfast

Loading player...
Jan Roux (17) van Hartswater is in Maart vanjaar met Mioepitheliale Karsinoom gediagnoseer. Hy het sedertdien verskeie bestralingsbehandelings ontvang, maar die kanker het nie gekrimp nie. Jan benodig nou chemoterapie.
29 Jun 2023 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min