More Music Friday: Barto

Loading player...
Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese liedjies vir More Music Friday te speel. Die impulsiewe Barto sluit aan by die Good Morning Breakfast vir More Music Friday en vertel van die impulsiefste ding wat hy al gedoen het.
30 Jun 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min