Kwêla se ‘Dorp van die Jaar’-titel gee Kroonstad ’n hupstoot

Loading player...
Om in 2022 as Kwêla se ‘Dorp van die Jaar’ aangewys te word het belangstelling, beleggings en geleenthede vir Kroonstad in die Vrystaat meegebring. André van Pletzen, die stigter van Ignite and Revive Kroonstad – die beweging wat verandering in die dorp teweeggebring het – sluit by die OFM Sakeuur aan.
11 Jul 2023 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes