Versoek vir registrasie vir vrywillige verlaat van ‘geblikte’ leeubedryf

Loading player...
Eienaars van leeus in gevangeskap word aangemoedig om hul belangstelling in ‘n vrywillige uitgang opsie sonder verpligting voor 21 Julie 2023 te registreer. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Dr Kelly Marnewick van die Ministeriële taakspan om meer uit te vind.
13 Jul 2023 9AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes