Laeveld Ervaring: Inskrywings vir KLCBT-toekennings 2023 is oop
Loading player...
Die ding van die mens is dat hulle aanpasbaar is, en plaaslike sakemense moet aanpas en vernuwe.
So sê die operasionele beampte van die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) tydens Laeveld Ervaring.
Sy gesels met Mireille oor toerisme, veiligheid en die jaarlikse toekennings wat om die draai is.