Laeveld Ervaring: Erfenismaand tot toerisme na Laeveld
Loading player...
Besoekers het die afgelope Erfenis langnaweek na die Laeveld gestroom. Linda Grimbeek van die KLCBT sê vir Robin die Krugerwildtuin en Panorama-roete het omtrent uit sy nate gebars.