Groot ontwikkeling beplan vir Graskop
Loading player...
Daar is planne om Graskop die middagete-sentra vir toerisme in die Laeveld te maak.
"Kom ons maak Afrika-kos 'n bietjie funky," sê Linda Grimbeek van die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT).
"Ons glo Thaba Chweu-munisipaliteit is op die drumpel van verbetering," voeg sy by.
Sy gesels met Robin oor 'n moontlike opskudding in plaaslike owerhede.