Agri-uur: 19 Julie, Heleen Viljoen

Loading player...
Rusland het hom Maandag uit die graanooreenkoms met die Oekraïne onttrek. Om meer hieroor uit te vind, en watter impak dit op die Suid-Afrikaanse landbousektor gaan hê, gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Heleen Viljoen, landbou-ekonoom by Graan SA.
19 Jul 2023 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min