#DieGrootTrek - Dag in die lewe van (Pilot - Arno Muller)

Loading player...
Al ooit gedink jy wil jou kop in die wolke he? En hoe dit moet voel om te kan vlieg. Wel vir die kort jy n lisensie en Arno Muller kom vertel ons vandag wat behels dit om n vlieenier te wees.
17 Jul 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min