Oorlog teen vragmotors werp vrugte af
Loading player...
Die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) word nou (nie-amptelik) as die beste in die land beskou. Linda Grimbeek sê hulle is ook die derde grootste met slegs Durban en Johannesburg wat meer lede het.
Die geheim is dat die KLCBT die enigste kamer is wat op streeksvlak funksioneer.
Sy gesels met Robin oor suksesse wat hulle op die manier bereik - soos oplossings vir die verkeersopeenhopings van vragmotors by Lebombo-grenspos, die besigste in die SADC-streek.