Streng monetêre beleid - die minste van twee euwels

Loading player...
Streng monetêre beleid en stygende rentekoerse is die minste van twee euwels wanneer inflasie hoog is. Dit is die mening van Aubrey Larkins van Efficient Private Clients nadat die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee besluit het om die repokoers onveranderd op 8,25% en die prima koers op 11,75% te laat.
20 Jul 2023 8AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes