#JouGrootKuier - Barto

Loading player...
Die eerste keer wat hy by die GrootTrek kom kuier en die man het nie ons in die steek gelaat nie. Barto is vandag op die Rooi stoel en kom vermaak die luisteraars met van sy gewildste liedjies akoesties en vertel ons ook meer oor sy loopbaan wat skielik vlam gevat het.
26 Jul 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min