Wat is die storie met vervaldatums?

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span het onlangs 'n gesprek gehad met Prof Hanli De Beer van die Noordwes Universiteit. Die brandende vraag van die dag was: Hoekom het alledaagse items soos sout en suiker, wat nie eintlik verval nie, 'n vervaldatum?
2 Aug 2023 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min