Willem Postma se Onder 12 Netbal Span: Van Vrystaat Kampioene tot SA Champs

Loading player...
Die Good Morning Breakfast het met die onder 12 netbal span van Willem Postma Primêre Skool gesels. Hierdie talentvolle jong span, wat onlangs die Vrystaat kampioenskappe gewen het, is gereed om hul merk op die nasionale toneel te maak by die aankomende SA Champs.
2 Aug 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min