Tennis veteraan verteenwoordig Suid-Afrika in Portugal

Loading player...
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Joey Lubbe, die 64-jarige tennisspeler van Bloemfontein wat in Augustus vir Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Lissabon, Portugal, waar sy deelneem aan in die ITF-meesters se wêreldkampioenskapstoernooi.
10 Aug 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min