Stad Windhoek verduidelik nuwe parkeer-sisteem

Loading player...
Stad Windhoek het in Maart vanjaar twee privaat maatskappye aangestel om parkering in die sentrale sakekern te bestuur. Afhangende waar parkering bekom word kan dit enigiets van N$3 per uur kos, tot soveel as N$8 per uur. Harold Akwenye, die stad se hoofkommunikasiebeampte gesels oor hoe die nuwe stelsel werk.
16 Aug 2023 6AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Vicky Ludick oor Known – A Journey of Being Fully Known by God

Elmero Strauss gesels met Vicky Ludick oor die bekendstelling van haar nuwe boek, Known – A Journey of Being Fully Known by God. Sy deel die storie agter die boek en neem luisteraars saam op 'n persoonlike geloofsreis wat fokus op identiteit, hoop en die diep waarheid dat elke mens…
7 Jul 1AM 8 min

Sokker koors: Jean-Louis gesels met Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker

Jean-Louis Knouwds gesels met die Namibiese sokkerspeler Paulo Coelho oor die Sokkerwêreldbeker se ronde van 16, waar groot oorwinnings, skokuitslae en uitstaande individuele vertonings die gesprek oorheers, insluitend Marokko se sterk vorm, Frankryk en Engeland se oorwinnings, Brasilië se uitskakeling deur Noorweë en Haaland se opkoms, asook Afrikaanse hoop met…
6 Jul 4AM 7 min