P166 goedgekeur
--:--
Die langbeplande P166-pad is goedgekeur.
Dit sal verkeer op die R40 tussen Mbombela en Witrivier verlig deur mense 'n direkte roete verby die dorpe te bied.
Linda Grimbeek van die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) sê dit is nodig, omdat die R40 op 123% van sy kapasiteit is.