Toyota Challenge: Gideon van der Merwe

Loading player...
Gideon van der Merwe van die Toyota Cheetahs het by die Good Morning Breakfast-span aangesluit na hul onlangse oorwinning teen die Western Force in die Toyota Challenge. Van der Merwe het bevestig dat die Cheetahs weer voorbereid is vir 'n herhaling kragmeting die komende naweek teen dieselfde span.
31 Aug 2023 7AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min