NWU Konservatorium nooi jou om deel van hul 2024 konsert reeks te wees

Loading player...
Die NWU Konservatorium en Skool vir Musiek het tans aansoeke oop vir musiekante van dwars oor Noord-Wes om hul kreatiewe werke in te stuur vir oorweging vir hul 2024 konsert reeks wat tussen Maart en Mei, so wel as Julie tot Oktober 2024 aangebied gaan word in Potchefstroom. Direkteur van die NWU Skool vir Musiek, Yvonne-Marié Brand sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te verduidelik wie almal deel kan wees van hierdie konsert reeks en waarna hul opsoek is. Meer besonderhede is op die NWU Skool vir Musiek se Facebook blad beskikbaar: https://www.facebook.com/NWU.Music/?locale=af_ZA
4 Sep 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

A celebration of clay for Mpho Gorewang at the NWU Gallery

A Re Bopeng translates to Let Us Create in Tswana and that is what artist Mpho Gorewang has been doing for almost two decades. His works of clay are a celebration of the medium and also returns us to our roots through his works. He joins Yolanda Maartens in the…
4 Feb 5 min

Die dieper boodskap agter Die Voetsoldaat in Bloemfontein se kunswerke

Daar is ‘n kunswerk in Louw Wepener straat, Bloemfontein wat Yolanda Maartens se oog gevang het. Die OFM Kunsteklop moes uitvind wie agter die kunswerk skuil en wat die betekenis daarvan is. Daniël Slabbert Botha sluit by haar aan om te vertel waar sy liefde vir kuns ontstaan het en…
2 Feb 5 min