Agri-uur: 5 September, Paul Vogel

Loading player...
OFM Nuus se Heidre Malgas gesels met Paul Vogel, uitvoerende hoof van Bo Karoo Opleiding by Orania, oor kursusse wat hulle aanbied soos boerderybestuur.
5 Sep 2023 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min