Gaan vertel en getuig! - Johann Els

Loading player...
MATTEUS 28:18-20 AFR83
Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”
31 Aug 2023 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daybreak - Wynand Rossouw 9 Feb 2026

2 Corinthians 4:18 So we fix our eyes not on what is seen, but on what is unseen, since what is seen is temporary, but what is unseen is eternal
8 Feb 25 min