More Music Friday: Dodo Nyoka

Loading player...
Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast-span met talentvolle individue en groepe in die Afrikaanse musiekbedryf en vra vir hulle om akoestese musiek in die ateljee te speel. Hierdie week det Dodo Nyoka 'n draai by die span gemaak.
15 Sep 2023 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min