Straatdebat: Wat het jou ouers gesê as jy in die moeilikheid was?
--:--
"Wag tot jou pa by die huis kom," is maar net een van die dreigemente wat mens gehoor het wanneer jy in die moeilikheid was by jou ouers.
Amanda vind uit wat hul ouers gesê het wanneer mense besef het hulle is nou in groot vet.
Amanda vind uit wat hul ouers gesê het wanneer mense besef het hulle is nou in groot vet.