Servikale kanker bewusmaking te danke aan Kansa

Loading player...
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens praat met Vlooi Venter, Kliniese Verpleegspesialis by die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa), oor Servikale kanker, die risikofaktore en simptome.

Wat is die rol van HPV (Menslike Papiloom Virus) in die ontwikkleing van servikale kanker en wat is die tekens en simptome van servikale kanker? Vlooi vertel ook wat behandeling van servikale kanker behels.

Vir meer inligting besoek KANSA se webtuiste by www.cansa.org.za

Bel Kansa se hulplyn 0800 66 00 66 of stuur ’n e-pos na Vlooi Venter by vventer@cansa.org.za
3 Oct 2023 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Hierdie Kinderbeskermingsweek, kom ons doen dit vir die kinders en stap saam!

In Bloemfontein vind 'n Kinderbeskerming Stap plaas die 30ste Mei 2026 in samewerking met ENGO, Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) en Childline FS. Luchell Coetzee, maatskaplike werker by ENGO, Ashley Olivier, maatskaplike werker by VVA en Febe Groenewald, maatskaplike werker by ENGO sluit by Yolanda Maartens aan om die doel…
25 May 6AM 4 min

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Alex Daneel

Alex Daneel, algehele bestuurder, gesels met Yolanda Maartens oor die opgraderings en nuwe dienste se kapitaal wat Lenmed investeer het, hoekom dit belangrik is om die opgraderings en uitbreidings te doen en wat die publiek en pasiente kan verwag van die hospital.
22 May 5AM 5 min

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Dr. René Du Plessis

Dr. René Du Plessis gesels met Yolanda Maartens oor die hospitaal se Noodeenheid wat onlangs opgegradeer en uitgebrei is. Sy praat oor behandeling van werkverwante-beserings, soos WCA- en COID-gevalle. Gedurende die wintermaande sien mens dikwels meer siek persone en noodgevalle, sy verduidelik ook vir ons wanneer moet iemand mediese hulp…
22 May 3AM 8 min