Dricus "Stillknocks" du Plessis sluit aan by die Good Morning Breakfast

Loading player...
Dricus du Plessis is 'n Suid-Afrikaanse professionele gemengde gevegskunstenaar wat tans aan die middelgewigafdeling van die Ultimate Fighting Championship (UFC) deelneem. Dricus het vanoggend by die Good Morning Breakfast-span aangesluit waar hy ook vir die Good Morning Breakfast-aanbieder Shandor Potgieter 'n paar houe gegee het as deel van Ofm se Pink Pledge veldtog ten bate van borskanker.
11 Oct 2023 5AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min