Agri-uur: 13 Oktober, Natacha Badenhorst

Loading player...
‘n Graad 12 leerder van Merensky Akademie Hoërskool in Limpopo het gister NAMPO ALFA se Vleisbees Jeugskou gewen. OFM Nuus se Elsabé Richard-May het met die wenner gesels…
13 Oct 2023 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min