Begin dink soos 'n miljardêr

Loading player...
In 'n wêreld waar sukses en welvaart dikwels aan die top van ons prioriteitslys staan, is dit soms moeilik om presies te verstaan wat dit neem om ware rykdom te bereik. Maar vir Daniel Strauss, is dit alles 'n kwessie van ingesteldheid. In sy boek "The Billionaire Mindset", ontleed Daniel die denkwyse en gedrag van die wêreld se rykste individue. Strauss het op die Good Morning Breakfast gedeel hoe normale mense, daardie miljardêr ingesteldheid kan kultiveer en omarm.
17 Oct 2023 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

From Binnelanders to Mamma Mia: Bloem’s Own Logan W. James Comes Home

Loved having a local legend back in the studio! 🎙️✨ Logan W. James (aka Leroux from Binnelanders) popped in for a quick interview on the Good Morning Breakfast. Logan is back home in Bloem for a bit to visit family, and we couldn't resist catching up. Born, bred, and schooled…
9 Jul 12AM 9 min