Agri-uur: 20 Oktober, Juan Venter

Loading player...
Die negende veiling van die 2023/24-wolseisoen het vandeesweek plaasgevind met 'n aanbod van net meer as 7 600 bale. OVK-junior wolwaardeerder, Juan Venter, het meer hieroor…
19 Oct 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min