KRAGBRON I KEN JY GOD SE STEM I LYNETTE BEER

Loading player...
Johannes 10:27-28: “My skape luister na my stem; Ek ken hulle en hulle volg My. Ek gee hulle die ewige lewe en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie.”
10 Nov 2023 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - I SAMUEL 17:45

Maar Dawid sê vir die Filistyn: Jy kom na my met 'n swaard en met 'n spies en met 'n lans, maar ek kom na jou in die Naam van die Here van die leërskare. I SAMUEL 17:45 AFR53
18 Jun 1AM 1 min

Ernie de Meyer - I SAMUEL 2:26

Maar die seun Samuel het toegeneem in grootte en in guns by die Here sowel as by die mense. I SAMUEL 2:26 AFR53
17 Jun 1AM 2 min

Clement Martin - I TIMÓTHEÜS 4:12

Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees 'n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel, in liefde, in gees, in geloof, in reinheid. I TIMÓTHEÜS 4:12 AFR53
16 Jun 1AM 2 min

Mariette Loubser - JEREMIA 1:7

Maar die Here het vir my gesê: Moenie sê: Ek is jonk nie; want na wie Ek jou ook al stuur, moet jy gaan; en wat Ek jou ook al beveel, moet jy spreek. JEREMIA 1:7 AFR53
15 Jun 1AM 2 min

Anja Taljaart - GALASIËRS 5:22-23

Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is daar nie ’n wet nie. GALASIËRS 5:22-23 NLV
12 Jun 1AM 1 min