Kurt Darren "Ek is ongelooflik opgewonde oor die Spar OFM Carols die jaar"

Loading player...
Kurt Darren sal die gehoor bekoor by die 2023 Spar OFM Carols by Candlelight saam met Elvis Blue, Tarryn Lamb en die Mzanzi Yourth Choir.
1 Nov 2023 4AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min