Elvis Blue "Carols in Sentraal Suid Afrika bly vir my 'n hoogtepunt"

Loading player...
Elvis Blue is te sien saam met Kurt Darren, Tarryn Lamb en die Mzanzi Youth Choir by die immergewilde Spar OFM Carols by Candlelight, die 22ste November in Potchefstroom en 29 November in Bloemfontein
1 Nov 2023 4AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min