Nico gesels Aksie Rugby met Leon Bolton

Loading player...
Ons het al gehoor van aksiesokker, netbal en selfs aksiehokkie, maar het jy al ooit van aksierugby gehoor? Wel, ons het ook nie, so Nico het vir Leon Bolton van Bloemfontein Action Sports gekry om ons bietjie meer oor die nuwe sport te vertel.
1 Nov 2023 11AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Sal hierdie sap jou dors les?

Anime-konvensies is bekend daarvoor dat hulle oor die algemeen ’n paar eienaardige aantreklikhede het. Hierdie moet egter die mees ongewone wees wat ons nog ooit gesien het.
4 Jun 9AM 3 min

Weird Wide Web - Modetendens of modeflater

’n Australiese maatskappy het viraal gegaan vir die skep van een van die mees ongewone lingerie-stukke ooit – onderklere versier met regte taksidermiese rotte.
1 Jun 9AM 2 min