KRAGBRON I KRAG VAN GELOOF I LYNETTE BEER

Loading player...
Johannes 14:12: “Dit verseker Ek julle: Wie in My glo, sal ook die dinge doen wat Ek doen; en hy sal nog groter dinge doen as dit doen, omdat Ek na die Vader toe gaan.”
24 Nov 2023 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Kenneth Woodward - JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
20 Apr 1AM 2 min

Ingrid Venter - JESAJA‬ ‭58‬:‭9

Wanneer jy dan roep om hulp, sal die Here antwoord. Jy sal roep om hulp en Hy sal sê: Hier is Ek! JESAJA‬ ‭58‬:‭9‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬
17 Apr 1AM 1 min

Ernie de Meyer - 1 PETRUS‬ ‭5‬:‭10

‬‬‬‬ ‬‬‬In sy genade het God julle geroep om in Christus deel te hê aan sy ewige heerlikheid. Nadat julle ’n kort tydjie swaargekry het, sal Hy julle self weer herstel; Hy sal julle moedig, sterk en standvastig maak. 1 PETRUS‬ ‭5‬:‭10‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
16 Apr 1AM 2 min

Henry Pike - JEREMIA‬ ‭30‬:‭17

Ek sal julle gesond maak en julle wonde genees,” sê die Here, “omdat julle ’n verstoteling genoem word: Sion, vir wie niemand omgee nie. JEREMIA‬ ‭30‬:‭17‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
15 Apr 1AM 3 min

Lynette Beer - JOËL‬ ‭2‬:‭26

Dan sal julle oorvloedig eet en versadig wees en die Naam van die Here julle God prys wat wonderbaar met julle gehandel het, en my volk sal in ewigheid nie beskaamd staan nie. JOËL‬ ‭2‬:‭26‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬
14 Apr 1AM 2 min