Agri-Uur: 7 November, Hendrik Strydom

Loading player...
Die Beef Shorthorn word beskryf as ‘n beesras met baie goeie vleiskwaliteit. Hendrik Strydom van Amadeus Cattle Company by Petrusburg het onlangs by NAMPO ALFA gesels met OFM Nuus se Elsabé Richard-May oor dié beesras …
7 Nov 2023 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min