🛌😴 Wanneer laas het jy rêrig lekker geslaap? En wat het jy vir aandete gehad? Jy sal verbaas wees watter groot rol slaap én kos speel in jou immuunstelsel se gesondheid! 🎧Bianca vertel hoe slaap en immuunversterkende kosse saamwerk om jou liggaam te beskerm teen siektes — en hoekom jy…
💭🐻 Hiberneer mense dan ook?” ❄️➡️🌸 Dis die groot vraag aan Gerda vanoggend. Sy vertel van die simboliek en waarde van 'n stadiger wintertyd — en hoe dit dalk deel is van ons Skepper se ritme vir herstel en voorbereiding vir die lente. 🌱 👉 Moet ons ook soms “blare…
🥛✨Het jy al gehoor van Molkosan 🌿 Voel jy ongesteld? Of wil jy net bietjie balans bring in jou lyf? Anette gesels met Danny oor Molkosan – 🥛💪’n natuurlike produk wat jou spysverteringstelsel ’n hupstoot gee en jou liggaam help om weer in balans te kom. Dis eenvoudig, doeltreffend en…
🎙️Toets Vandag – Leef Langer Môre 🚨 ❗Het jy geweet jy kan diabetes, hoë bloeddruk of cholesterol hê sonder om dit te weet? In hierdie kragtige inset gesels Bianca van TLC Hartenbos gesels ons oor dié 🛑 drie stilmoordenaars en hoekom 🧪🔍siftingstoetse lewens kan red. Ons verduidelik hoe jy dit…
🎙️ 🔬 Die verband tussen kanker en parasiete 🦠 Laas maand se gesprek met Gerda oor die verbintenis tussen kanker en parasiete het baie vrae uitgelok! 🌪️ Vandag is sy terug met ‘n opvolg en brei uit oor anti-parasietbehandeling en die invloed daarvan op kanker en chroniese siektes. 👉 Wat…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.