GESONDHEIDSAKE: Oktober is Geestesgesondheidsmaand, en ons gedagtes kan 'n groot invloed op ons emosionele gesondheid hê. Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos vertel dat wetenskap bewys dat ons gedagtes, 'n geweldige impak op ons gesondheid het. Maar hoe verander ons, ons gedagtes? Daar is baie nuwe verwikkelinge by Hartenbos…
Vandag praat Bianca oor die imuunstelsel en wat dit kan beinvloed asook die impak wat sekere vitamiene en minerale op die imuunstelsel het. Bianca noem daar is 2 tipes immuniteit, watter impak die spysvertering op die immuunfunksie het asook wat die impak van Inflammasie en oksidatiewe stres op die imuunstelsel…
Betaalde promosie - Gerda vertel meer van Moringa Active, waarom dit so voordeling is asook die verskil wat sy gesien het met skanderings. Luister gerus weer na die gesondheidsvoordele wat Moringa Active bied.
Kafeïen - byna elk se daaglikse regmakertjie, maar wat is die effek wat kafeïen op die liggaam kan hê, positiewe effekte asook die negatiewe. Wat gebeur met die hart wanneer jy kafeïen inneem? Kafeïen is 'n tipe stimulant, wat beteken dit? Hoe weet mens jy het te veel kafeïen ingekry?…
Vandag gesels Gerda oor Yster en die verwantskap wat dit met Ferritien en Transferritien het. 1. Wat is die belangrike funksies van yster.? 2. Wat is die simptome van yster tekorte? 3. Hoekom is dit belangrik dat ons oor die verwantskap tussen Ferritien en Transferritien moet gesels wanneer ons oor…
Bianca van Hartenbos Apteek vertel meer oor Dyspepsie en beantwoord 'n paar knellende vrae soos: Mens kry soveel ander gastro-esofageale toestande – Hoe onderskei mens? Hoe weet ek of ek dyspepsie teenoor GERD het? Hoe weet ek of ek dyspepsie teenoor IBS het? Daar is soveel verskillende dinge wat dyspepsie…
Gesondheidfokus Promosie: Jacques Papenfus, vertel van die dienste wat The Local Choice takke in Danabaai, Langeberg Mall en George aanbied. Hulle lewer selfs af ook. Luister gerus weer.
Luister gerus weer: Gerda vertel meer oor die limfstelsel en die funksie daarvan. Hoe aktiveer jy die immuunstelsel asook ander belangrike funksies wat die limfstelsel verrig? Dit is krities belangrik om 'n gesonde limfstelsel te hê, Gerda gee praktiese en eenvoudige wenke om limfdreinering te bevorder.
PROMOSIE: Global Wellness Enterprises - Willem Tosen - Tel: 076 754 134 of via WhatsApp: 081 859 2035. Vandag in die gesprek: Enige iemand kan 'n skoonheid verslanking besigheid oopmaak met die fokus op die RenaSculpt Masjien wat jy vir 'n besigheid kan gebruik en hoe werk die ROI? Willem…
Jacques van TLC George, vertel meer van "Hoes". Luister gerus weer. THE Local Choice Apteke in Danabaai, Langeberg Mall en George lewer medikasie gratis af. Probeer die diens gerus deur TLC te sms na 48860 en kry jou naaste tak se whats app nr, waarna jy dit kan stuur om…
Vandag gesels Bianca oor swaminfeskies wat op die vel voorkom, die verskillende tipes fungus infeksies, en hoe lyk dit as jy ‘n ringwurm het? Luister gerus weer.
PROMOSIE: Global Wellness Enterprise - Willem Tosen - Tel no 076 754 134 of via WhatsApp 081 859 2035. Vandag in die gesprek: Enige iemand kan 'n skoonheid verslanking besigheid oopmaak - met die fokus op die "vet bevriesing" of anders bekend as Cryo 360 fatfreeze, bespreek Willem al die…
Vanoggend gesels Danny met Willem Tosen van Global Wellness Enterprises. 'n Verskaffer van tegnologie in gesondheids-, welstand- en skoonheidsmasjiene. Luister gerus na die spesiale besigheidspakkette wat Willem aanbied. Tel no: 076 754 1341 / WhatsApp 081 859 2035 Besoek die webblad: https://globalent.co.za of die Facebook blad: Global Wellness Enterprises
Diarree kan deur 'n verskeidenheid faktore veroorsaak word. Algemene oorsake sluit virus- of bakteriële infeksies, voedselvergiftiging, sekere medikasies, en selfs stres in. Luister gerus verder, Jacques vertel meer.
Sooibrand is 'n algemene simptoom van suur terugvloei, wat voorkom wanneer maagsuur terugvloei in die slukderm. Simptome van sooibrand sluit tipies in: 'n Brandende gevoel in die bors, dikwels agter die borsbeen. Hierdie sensasie kan soms tot in die keel beweeg. Sommige mense kan 'n suur of suur smaak in…
Gerda vertel vandag van die 4 gratis hulpbronne uit die natuur met groot gesondheidsvoordele. Luister gerus weer:
22 May
14 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.