Gesondheidsake🧠 Stres hoef jou nie te beheer nie – leer hoe om dit reg te bestuur. 🌿 29 Julie 2026
Loading player...
In hierdie week se Gesondheidsake het Gerda waardevolle wenke gedeel oor hoe ons stres beter kan hanteer – nie net deur ons ingesteldheid te verander nie, maar ook deur eenvoudige leefstylgewoontes wat 'n groot verskil kan maak.
Ons het onder meer gesels oor:
✅ Die invloed van jou gedagtes op stres
✅ Praktiese asemhalingstegnieke
✅ Die belangrikheid van voldoende slaap en gereelde beweging
✅ Dankbaarheid en gebed as deel van emosionele welstand
✅ Natuurlike aanvullings soos magnesium, B-vitamiene, Omega-3, Ashwagandha en L-Theanine wat die liggaam kan ondersteun
🎧 Het jy die gesprek gemis?
🎙️ Luister weer op SFM Streek RADIO se platforms en deel dit gerus met iemand wat tans onder druk verkeer. Soms is die eerste stap na beter gesondheid om net anders na stres te begin kyk.