Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Loading player...
Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering.
💡 In hierdie gesprek kyk ons na:
Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed
Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart
Immuunstelsel – Vitamien C vir beskerming teen siektes
Bene – Kalsium vir sterk en gesonde skelet
Spysvertering – Sink en die belangrike “gut-brain” verbinding
👉 Onthou: Ware gesondheid begin by balans in siel, gees en liggaam.
📍 Kontak The Local Choice Hartenbos Apteek:
📞 044 695 1510
🎧 Luister weer:

📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
3 Apr Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
27 May 16 min