GESONDHEIDSAKE | Leer om stres te bestuur voordat dit jóú bestuur - 01 Julie 2026
Loading player...
Stres is deel van die lewe – maar dit hoef nie jou lewe oor te neem nie.
🎙️ In hierdie week se Gesondheidsake gesels Danny met Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor praktiese maniere om stres gesonder te hanteer. Ons kyk na hoe jou gedagtes jou liggaam beïnvloed, eenvoudige tegnieke om spanning te verminder, en watter natuurlike aanvullings moontlik ondersteuning kan bied.
💚 Onthou: Jy kan nie altyd beheer wat met jou gebeur nie, maar jy kan beheer hoe jy daarop reageer.
🎧 Luister weer:
📻 90.1 FM | 104.1 FM
💻 www.sfmstreek.com
#Gesondheidsake #SFMStreekradio #TheLocalChoiceHartenbosApteek #Stresbestuur #Gesondheid #Welstand