Gesondheidsake: Die Krag van Suurstof en Osoon - 06 Mei 2026

Loading player...
🌬️Maak Asemhaal Makliker – Die Krag van Suurstof en Osoon 🌬️
Hierdie week op Gesondheidsake het Christine van TLC gesels oor iets wat elke mens elke oomblik doen… asemhaal. Maar haal ons reg asem? 🤔
Ons kyk na:
✅ Hoekom suurstof só belangrik is vir energie en welstand
✅ Wat osoon is en hoe dit verskil van gewone suurstof
✅ Hoe osoon moontlik kan help met sinusse, hooikoors en inflammasie
✅ Wat osoon-insulfasie behels
✅ Praktiese wenke vir beter asemhaling en meer suurstof in jou liggaam
🎧 Skakel in vir hierdie interessante gesprek met The Local Choice Hartenbos Apteek.
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
📍 The Local Choice Hartenbos Apteek
#Gesondheidsake #HartenbosApteek #SFMStreekRADIO #Suurstof #Osoon #Sinusse #Welstand #Gesondheid
7 May Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min