’n Towenaar en molekulêre bioloog van Missouri het viraal gegaan nadat hy erken het dat hy die wagwoord vergeet het vir ’n RFID-skyfie wat hy in sy eie hand ingeplant het vir ’n towertoertjie.
Dit klink vreemd, want die meeste mense word afgedank omdat hulle laat is, reg? Wel, nie in hierdie geval nie. 'n Afleweringswerker in Spanje is afgedank omdat hy te vroeg was.
'n Namibiese politikus het opslae gemaak nadat hy verkiesings met 85% van die stemme gewen het. Die opskrifte gaan egter nie oor sy oorwinning nie, maar eerder oor sy naam.
Stel jou voor dat jy met jou oorlede ouma kan gesels, via 'n toepassing. Dis die uitgangspunt agter 2wai, 'n nuwe sosiale avatar-toepassing van Los Angeles.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.