#DieGrootTrek - Rooksein (Weet Jy?)

Loading player...
Rooksein weer terug in die ateljee saam ons vandag, en dit nogal op n Vrydag ook. Vir die eerste keer op radio ooit gaan hulle die nuwe enkelsnit "Weet Jy" opvoer. Ons vang ook n bietjie op en hoor hoe hulle skedules bymekaar hou en watse tipe shows hulle die meeste geniet!
17 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min